Back to Top

Bid ernstig om beskerming teen die aanvalle van Satan. 2016

Download Audio:

Datum:
2016-02-21
Scripture:
1 Korintiërs 10 en HKS 52 v&a 127
Speaker:
Sermon Notes:

1 Timoteus 1, 2 Timoteus 2 en 1 Johannes 1

1 Timoteus 1, 2 Timoteus 2 en 1 Johannes 1

 

1.   Kom ons maak eers seker dat ons die volgende vrae antwoord:

 

  • Bestaan Satan?
  • Lei God ons in versoeking?
  • Wat is die verskil tussen versoeking en beproewing?

 

2.   Die vyande van die gelowige:

 

  • Satan, maar wie is hy?
  • Die sondige deel van die wêreld.
  • Jou eie sondige natuur.

 

3.   Wat is die oplossing? Hoe kan ek dan vir Satan beveg?!

 

  • Bid ernstig tot God om hulp!
  • God sal nie toelaat dat jy jy bo jou vermoë versoek word nie.
  • Saam met die versoeking gee God ook die uitkoms, sodat ons dit kan verduur, weerstaan.
    • weerstaan = uithouvermoë, om weerstand te bied te midde van moeilike dinge, om op te staan onder die versoeking.
  • Ek kan self nie vir Satan beveg nie.
  • Jesus Christus beveg Satan vir jou, want Jesus het Satan reeds oowin deur Sy kruisdood en opstanding uit die dood uit.
  • Omdat Jesus Christus in die versoekings staande gebly het, dit oorwin het, het jy die sekerheid dat jy ook sal staande bly in tyd van versoekings.

Daarom: Bid ernstig dat Jesus sal aanhou om jou teen die aanvalle van Satan te beskerm.