Back to Top

Twyfel - Vertroue - Loflied!

Download Audio:

Datum:
2016-03-20
Scripture:
Psalm 42
Speaker:
Sermon Notes:

Twyfel en onrustigheid in jou siel, tref jou kort-kort.

Hoe hanteer jy dit en hoe kan jy dit weer regkry om die onrustigheid te oorkom?

Twyfel en vertroue of hoop staan lynreg teenoor mekaar, maar deur vertroue en hoop word die twyfel of onrustigheid oorwin.

Hoop word aan jou geskenk deur God.

Die verligting is dan so groot, dat jy nie anders kan nie as om te sing nie, 'n loflied tot God wil sing!

Twyfel sál weer vervang word deur vertroue, en jy sál weer 'n loflied sing tot God!