Back to Top

Jou naam is in God se handpalms ingegraveer.

Download Audio:

Datum:
2016-05-29
Scripture:
Jesaja 49:8-26
Speaker:
Sermon Notes:

Daar kom tye waar dit vir jou voel of die Here jou vergeet het of jou selfs verlaat het.

Só het die volk Israel na baie jare se ballingskap gevoel.

Sekere dinge in ons lewe wil dalk net nie so gebeur soos ons dit graag sou wou hê nie.

Dan kom die Here en sê:
Ek sal jou nooit vergeet nie!
Jy is my kind en jou naam is in my handpalms ingegraveer!


Die Here regeer oor ons.
Met Sy hand versorg Hy ons, beskerm Hy ons, tugtig Hy ons en gee Hy lewe aan ons.