Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

In sy verbondstrou sien die Here in ons harte en gee genade ..

Download Audio:

Datum:
2016-07-03
Scripture:
Genesis 18:1-19
Speaker:
Sermon Notes:
Toe vra die Here vir Abraham: "Waarom lag Sara? Waarom dink sy: sal ek werklik 'n kind in die wêreld bring noudat ek oud is? Is iets te buitengewoon vir die Here? Op die vasgestelde tyd sal Ek terugkom. Volgende jaar hierdie tyd sal Sara 'n seun hê."
Sara het geskrik en toe 'n leuen vertel. "Ek het nie gelag nie," het sy gesê.
Maar die Here het gesê: "Nee, jy het gelag."
  1. God se belofte aan Abraham en Sara - geloof en kleingeloof.
  2. God se belofte aan 'n verlore mensdom
  3. God se belofte bevestig - ons geloof of kleingeloof?
  4. God sien kleingeloof en roep tot bekering.
  5. God sien ook berou, en gee genade.