Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 19 Augustus

Hanri Pelser

Niki De Wet

Maandag, 20 Augustus

Arnold Van Graan

Dinsdag, 21 Augustus

Benjamin Schraader

Marlize Frauendorf

Koos Du Plooy

Ben Wentzel

Woensdag, 22 Augustus

Charné Visser

Monica Muller

Fransa Coetzee (76)

Donderdag, 23 Augustus

Chante Grobler

Jorica Grobler

Alet Du Plessis (76)

Vrydag, 24 Augustus

Elrida Oberholzer

Coenie Viljoen

Saterdag, 25 Augustus

Louise Gaertz

Monizé Kotzé

Petro Van Jaarsveld

Nicolette Swart

 

Beproewing en versoeking maak jou sterker

Laai klank lêer af:

Datum:
2016-08-07
Teks:
Jakobus 1:12-18
Predikant:
Preek notas:
Beproewings en versoekings is deel van ons lewe.
Hoekom?


Toetsing:
  • Eksamen, ondersoeking, beproewing, proses waar jy onderwerp word om jou te toets.
  • Jy leer meer van jouself, jou hart en hoe jy in moeilike omstandighede optree.
Versoeking:
  • Het die doel om jou te laat struikel en te laat sondig.
  • Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly.
Ek het ongelukkig in versoeking geval, wat nou?
  • Gryp vas aan Jesus Christus wat namens jou die gevolge van die versoeking weerstaan het en wegvat! Jesus maak jou sterker!
Hoe kan ek die versoeking weerstaan?
  • Hou vas aan Jesus Christus wat die kwaaiste versoeking weerstaan het.
  • Jy staan stewig saam met Jesus, teen die versoeking.
Jy ontvang wat aan jou belowe is: Jy ontvang die oorwinnaarskroon, die ewige lewe!
  • God stel jou nou deur Jesus Christus en die Heilig Gees in staat om die versoeking teen te staan.
  • Staan op teen verleiding, spel uit wat verkeerd is.
  • Trek die streep: Ek gaan nie meer ...
  • Besluit nou positief: Ek gaan ...