Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 19 Augustus

Hanri Pelser

Niki De Wet

Maandag, 20 Augustus

Arnold Van Graan

Dinsdag, 21 Augustus

Benjamin Schraader

Marlize Frauendorf

Koos Du Plooy

Ben Wentzel

Woensdag, 22 Augustus

Charné Visser

Monica Muller

Fransa Coetzee (76)

Donderdag, 23 Augustus

Chante Grobler

Jorica Grobler

Alet Du Plessis (76)

Vrydag, 24 Augustus

Elrida Oberholzer

Coenie Viljoen

Saterdag, 25 Augustus

Louise Gaertz

Monizé Kotzé

Petro Van Jaarsveld

Nicolette Swart

 

God skep rus ... en daarom kan jy ook rus!

Laai klank lêer af:

Datum:
2016-08-28
Teks:
Ester 7:1-10; Ester 8:1-11 en Ester 9:16-23
Predikant:
Preek notas:

Hoe vind mens rus en sekerheid in 'n samelewing waarin jou lewe onrustig gemaak word, bedreig word - omdat hul leefwyse en waardes só anders is as dit waaraan jy glo? En boonop is die Here skynbaar nêrens te hoor of te vinde nie.

1.   God skep rus!

  • Die dag waarop die Jode gevrees het vir hulle lewe het gekom - bepaal volgens die lot (pur).
  • Dit word toe 'n feesdag vir hulle, die Purimfees -
    • omdat die Here rus gegee het van hul vyande
    • op 'n amper onsigbare wyse...
  • Wonderbaarlik bestier die Here mense om sy genade en koningskap te laat kom!

 

2.   Ons kan rus!

  • Daarom kan ons rus by God - sekerheid hê van sy genade, vir ewig!
    • Daarvoor het Jesus Christus gekom ...
  • Daarom kan en moet ons rus gee aan ons "vyande" (Rom. 12:19, 21)!

Dis die rus wat 'n onrustige wêreld nodig het!