Back to Top

Draai om en wees dankbaar!

Download Audio:

Datum:
2017-01-29
Scripture:
Lukas 17:11-17
Speaker:
Sermon Notes:

 

Tien melaatses soek by Jesus hulp terwyl Hy op reis in die grensgebied tussen Samaria en Galilea.

 

  • Melaatsheid - 'n toestand van nood in wanhoop!
  • Jesus gee die opdrag: gaan toon aan die priesters dat julle gesond is!

 

2.   Die reaksie van die tien melaatses wat genees is, verskil!

 

  • 9 van die 10 persone, het nie omgedraai om dankbaarheid te toon nie.
  • Slegs 1 van die 10, 'n Samaritaan, het omgedraai om God oor sy genesing te verheerlik!
  • 9 het 'n "wondergeloof" gehad, maar nie ware geloof nie. Hulle was "wonder"gelowiges.
  • 1 het ware geloof gehad, hy ontvang liggaamlike en geestelike redding! Hy was 'n "ware" gelowige.

 

3.   Vriende, is ek en jy "wonder" gelowiges, of "ware" gelowiges, wat waarlik dankbaar is oor die gawes wat God vir ons gee?

 

  • Kom ons begin by die dankbaarheid wat die verlossing van Christus by ons moet teweegbring en dan kyk ons na ons dankbaarheidslewe op alle terreine.

DRAAI OM NA GOD EN WEES DANKBAAR!