Back to Top

Leef en elke dag met groot blydskap onder die seënende hand ...

Download Audio:

Datum:
2017-05-28
Scripture:
Lukas 24:50-53 en Handelinge 1:9-11
Speaker:
Sermon Notes:

 

      Opsommend uit vorige preek op hemelvaartsdag:

  1. Jesus het werklik na die hemel opgevaar!
  2. Jy staan elke dag onder Jesus se seënende hand.

    Vandag se woord bediening
  3. Lewe elke dag met groot blydskap en verwag Jesus se terugkoms enige oomblik.
    • Die feit dat ons elke oomblik onder Jesus se seënende hande staan, beteken tog dat iets met ons gebeur en dat ons op 'n sekere manier wil lewe.
    • Leef eensgesind in aanbidding

Leef in groot blydskap.