Back to Top

Ons glo, bely en aanbid die Enige God.

Download Audio:

Datum:
2017-06-18
Scripture:
Romeine 10:5-21
Speaker:
Sermon Notes:

 

Ons glo in die Enigste God, in die huis en oral.

 

 

 

Ons bely die Enige God, in die kerk en oral. Ons bely elke Sondag saam ons geloof met die 12 Artikels as samevatting van ons geloof in God.

 

 

 

Bely en basuin dit uit dat God Homself op sekere manier aan ons openbaar. God is uniek, onveranderlik, almagtig, alomteenwoordig, regverdig , goed en u en my bron van alles wat goed is.

 

 

 

Kom ons aanbid hierdie enige God persoonlik en kom ons aanbid Hom in waarheid saam, by die skool, by die werk en in die openbaar.