Back to Top

Dank God vir mekaar en bid vir mekaar.

Download Audio:

Datum:
2017-07-09
Scripture:
Kolossense 1:1-14
Speaker:
Sermon Notes:

Is u/jy genoeg dankbaar vir mekaar?
Bid u/jy genoeg vir mekaar?

1.   Dank God vir mekaar as medegelowiges.

  • Geloof
  • Hoop
  • Liefde
  • Evangelie
  • Vrug

 

2.   Gebed vir mekaar as medegelowiges.

  • Bid gereeld vir mekaar.
  • Bid dat die Heilige Gees wysheid en insig gee.
  • Bid dat ons God se Wil sal ken.
  • Bid dat ons tot eer van God sal lewe.
  • Gebed om dankbaarheid: omdat God ons deur Sy Seun Jesus Christus uit die mag van die duisternis weggeruk het, terug in Sy lig en liefde.