Back to Top

Voornemens en werklikheid: Die mens wik, maar God beskik.

Download Audio:

Datum:
2017-07-09
Scripture:
Spreuke 16:1-9
Speaker:
Sermon Notes:
Wat is 'n voorneme? Planne...

Watter voornemens het jy vir hierdie jaar gestel?


God sê duidelik dat Hy oor alles beskik - Spr. 16:1
  • "'n mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af."
Mense dink egter anders - Spr.16:2.
  • 'In my eie oë is alles wat ek doen reg'.
  • Dit gebeur in jou lewe ook.
Die Here ondersoek egter die gesindheid van jou voornemens en dade - Spr. 16:2.
  • Spr.16:5 - die Here verafsku verwaandheid.
  • Spr.16:6 - die Here soek liefde en trou.
  • Spr.16:8 - lewe reg.
Inskerp van die boodskap: "'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop" - Spr.16:9

Jesus Christus kom en herstel ons pad, ons lewenspad.
  • Hoe lyk jou voornemens van hier af?
    • Volg Jesus Christus en laat jou deur die Woord en Heilige Gees lei.
    • Kry jou voornemens/planne in lyn met God se pad en loop Sy pad.