Back to Top

As jy geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie ...

Download Audio:

Datum:
2017-07-30
Scripture:
Matteus 17:14-20
Speaker:
Sermon Notes:

1.   Rêrig?

  • Kan ek 'n berg verskuif?
  • Is niks rêrig onmoontlik vir my nie?

2.   Geloof, saad, mosterdsaad.

3.   Konteks van die teks.

  • Ons Here Jesus gee aan sy dissipels opdragte. Matt.10:1 - Hy het aan hulle mag gegee om bose geeste uit te dryf en elke siekte en kwaal te genees.
  • Die dissipels kon nie 'n spesifieke duiwel uitdryf nie. Waarom nie? Vra die dissipels.
  • Julle geloof is te klein, antwoord Jesus.

 

 

 

4.   Dink nou saam oor waarom Jesus sê:

  • As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle berge kan verskuif.
  • Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.
  • Wat is die antwoord?

 

 

5.   Wat nou? Hoe verander dit jou en my lewe?