Back to Top

Deur Christus Jesus leer ons om aan mekaar se belange te dink.

Download Audio:

Datum:
2017-08-06
Scripture:
Filippense 1:27 - 2:11
Speaker:
Sermon Notes:

 

1.   Wat word van die gelowige se lewenswandel vereis?

 

  • Ons lewenswandel moet in oorstemming wees met die evangelie van Christus.
  • Eensgesindheid.

 

2.   Met watter motiewe behoort ons iets te bedink en doen?

 

  • Ons persoonlike lewens is besig, nie waar nie?
    • Oorbeklemtoning van eie belange
  • Balans tussen eie belange en ander se belange.

 

3.   Hoe gaan ek dit regkry om ook ander se belange op die hart te dra?

 

  • Deur Christus se gesindheid uit te leef: Met Selfvernedering het Hy deur Sy kruisdood en opstanding, God se belange en ons belange weer belangrik gemaak!
  • Omdat ons so in Christus gedra en geseënd is, wil ons mekaar se belange as uiters belangrik ag.

 

4.   Wat nou?

 

  • Hou vas aan Jesus.
  • Sê vir jou geliefde en medegelowige: jou belange is vir God en vir my en vir GKR uiters belangrik!
    • Vra: hoe kan ek jou belange op my hart dra?

Bied jouself aan en "doen" God en mekaar se belange.