Back to Top

Dringend gesoek: Ware Verlosser (streng vereistes!)

Download Audio:

Datum:
2017-09-03
Scripture:
Psalm 130
Speaker:
Sermon Notes:

 

1.   Oortreding is begaan: die losprys moet betaal word.

 

  • Ongehoorsaamheid teenoor God verbreek ons verhouding met God.
  • Die losprys wat benodig word om die straf te betaal, is om te sterf en daardeur weer te lewe.

 

2.   Wie kan die losprys vir die oortreding betaal? Jy?

 

  • Ken jy 'n mens wat kan sterf en op sy eie weer uit die dood uit opstaan?
  • Adam en Eva kon nie.
  • U, ek en jy kan nie.

 

3.   As jy nie die prys kan betaal nie, wat of wie kan?

 

  • Kan jy 'n dier as losprys offer? Nee.
  • Kan jy met geld die losprys betaal? Nee.
  • Kan jy met 'n goeie daad opmaak? Nee.

 

4.   Wat is die streng vereistes vir die ware Verlosser?

 

  • Die Ware Verlosser moet werklik 'n mens wees.
  • Die Ware Verlosser moet ook ware God wees.

 

5.   Wie is hierdie Ware Verlosser? JESUS CHRISTUS!

 

  • Glo in Hom.
  • Volg Hom.

WARE VERLOSSER GEVIND: JESUS CHRISTUS!