Back to Top

Die Here maak jou deel van die fees van die lewe!

Download Audio:

Datum:
2017-09-10
Scripture:
Jesaja 25:6-12 en 1 Korintiërs 15:50-58
Speaker:
Sermon Notes:

Jesaja word die evangelis van die Ou Testament genoem.

  • Jesaja is geroep om te verkondig dat die Messiaskoning verlossing gaan bring.

 

God sorg en versorg.

  • Hy nooi alle volke na 'n feesmaal wat Hyself voorberei.
  • Hy gaan die dood self vernietig - Hy gee lewe!
  • Laat ons juig en bly wees!

 

God kom Sy belofte na.

  • God die Vader stuur Jesus Christus, Hy is die Messiaskoning!
  • "die dood is vernietig, die oorwinning is behaal!"
  • Hy maak ons deel van die fees van die lewe, die lewe van nou en die ewige lewe!
  • Met Jesus Christus se wederkoms, maak Hy alles nuut!

 

Toekomsmusiek?

  • Vandag vier ons fees!
  • Laat ons juig en bly wees!
  • Ons vier nagmaal, ons vier die lewe!
  • Elke dag neem Jesus jou saam met Hom.
  • Wees standvastig, oorvloedig in die werk van die Here.