Back to Top

Die HG laat jou glo dat Jesus die Satan oorwin en jou verlos.

Download Audio:

Datum:
2017-10-01
Scripture:
Markus 3:20-30
Speaker:
Sermon Notes:
Jesus neem sy apostels eenkant berg toe (Mark. 3:13-19
  • Hy het hulle geroep om sy dissipels te wees.
  • Hy stel hulle aan om te preek en bose geeste uit te dryf.
Teenstand deur Jesus Christus se familie en vriende (Mark. 3:21)
  • "Hy het van sy kop af geraak"
  • Dit kan besorgdheid of weerstand wees.
Aanklag van die Skrifgeleerdes: Mark. 3:22
  • Satan help Jesus om bose geeste uit te dryf!
Jesus antwoord: Die Skrifgeleerdes laster teen die Heilige Gees (Mark. 3:23-30)
  • Verdeeldheid is vernietigend.
  • Laster teen die Heilige Gees beteken dat iemand die werk van die Heilige Gees in hom/haar teenstaan. Dit beteken dat iemand nie in Jesus as Verlosser wil glo nie.
Jesus kom verander alles: Hy oorwin Satan, die rower.
  • Laat jou deur die Heilige Gees lei en glo dat Jesus jou van jou sondes verlos en die ewige lewe gee.
  • Leer dit vir jou gesin.
  • Neem as gemeente dit die wêreld in.