Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Slegs een ware Godsdiens in God se oë.

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-10-29
Teks:
2 Timoteus 3:1 - 9
Predikant:
Preek notas:

 

Skerp en harde woorde, kry ons hier in die teksverse.

 

  • Ons moet onthou dat dit ook gerig is aan lidmate.

  • Ons word gekonfronteer met die vraag: Wie is God regtig vir ons?

 

Ons moet egter onthou: die Bybel leer dat God vir ons omgee en liefhet.

 

  • Sien dit in sy woorde van aanmoediging maar ook waarskuwings.

  • God waarsku nie omdat Hy vir kompetisie bang is nie, maar omdat Hy weet wat vir ons gevaarlik is.

 

Die Christelike godsdiens is uniek.

 

  • Deur Jesus Christus is ons verlossing vas en seker, terwyl verlossing by alle ander godsdienste afhang van menslike prestasie.

  • Die Here vra van ons opregte geloof wat geanker is in Sy Woord.

  • Daarom moet ons wegbly van enige iets wat die ware godsdiens van sy krag beroof.

 

Daarom bly die volgende vraag belangrik: Wie of wat is God regtig vandag nog vir jou en my in ons lewe?