Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Veg of Vlug? Nee! Skuil by die HERE!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-11-12
Teks:
Psalm 11
Predikant:
Preek notas:

 Die vraag wat die psalmdigter vra in Psalm 11 is die volgende: Wat staan ’n goeie man of vrou, te doen, te midde van onreg, onregverdigheid, boosheid? Veg of vlug? Is dit nie maar vandag nog ons vraag nie? Dis asof daar oënskynlik net hierdie twee opsies is! Die digter van Ps 11 sê God gee vir ons ’n derde opsie:  

Skuil by die Here! 

Waarom juis by die Here skuil? 

Waarom en hoe kan EK by die Here skuil?