Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Maak jou gebede ʼn offer van dank aan God!

Download Audio:

Datum:
2017-11-12
Scripture:
Psalm 50
Speaker:
Sermon Notes:

Erken en bely opnuut dat God met jou ʼn verbond gesluit het, dat Hy jou in ʼn verhouding met Hom plaas.

Besef weer met verwondering dat jy God se kind is.

 

 

 

 Wees opgewonde daaroor dat jy met God kan kommunikeer! Ja, jy het die voorreg om met God, die Enigste God, te praat!

 

 Wees bly daaroor dat jy hier is, in jou eksamen, dalk in jou siekte, trauma en hartseer, want die Hei-lige Gees is in jou en in jou geliefdes, wat saam met jou kinders van God is.

Roep God aan in die dag van benoudheid en bo alles roep God aan in jou vreugde!

Kom ons help mekaar en bid vir mekaar om in tye van benoudheid en vreugde.

 

 

 

 Maak tyd om te bid in eerlikheid en opregtheid.

 

 Vra die Heilige Gees om meer en meer in jou te werk sodat jy meer en meer meewerk.

 

 Hou vas aan Jesus Christus se offer van lewe deur Sy kruisdood.

MAAK JOU GEBED ʼnOFFER VAN DANK AAN GOD!