Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 April

Anél Snyman

Franske Stenden

Tessa Ehlers

Paul Le Roux

Maandag, 23 April

Juan Roos

Sunelle Bührmann

Marilie Kruger

Hans Marx

Dinsdag, 24 April

Lenee Terblanche

Jackie Snyman

Liza Viljoen

Pieter Pelser

Ralph Wellmann

Woensdag, 25 April

Willem Reyneke

Donderdag, 26 April

Jaco Schutte

Vrydag, 27 April

Nicolene Maree

Karin Olivier

Logan Coetsee

Mark Mac Donnell

Susan Du Plooy

Ina Pillay

Saterdag, 28 April

Frans Kamffer

Karlien Geldenhuys

Willie Steyn

 

God antwoord op swaarkry met ontferming wat nuut is elke môre

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-11-19
Teks:
Klaagliedere 3
Predikant:
Preek notas:

Wat maak Christenskap uniek, onderskeibaar van al die ander gelowe en godsdienstige en sekulêre lewens filosofieë van ons tyd? Daar's baie dinge, maar een wat beslis uitstaan is die Bybelse perspektief op swaarkry. In Klaagliedere 3 sien ons

'n Unieke perspektief op swaarkry
God is nie die bron van ons swaarkry nie, maar hy is sonder twyfel betrokke (v1, v4, v10-12, v33)


'n Unieke bron van krag, troos, hoop in swaarkry tye

  • God is by ons (v 21-23)
    • Genadiglik só
    • Daar's geen einde aan sy ontferming nie
    • Dis nuut elke môre
Die unieke uitkoms van swaarkry in die Here se hand
  • Swaarkry kan ons begelei tot hierdie belydenis:
  • 24Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
Dit vorm die fondasie vir unieke optrede in swaarkry tye
      Huil/kla   Dink
      Vertrou   Bid
      Bely        Hoop
      Wag