Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Vind vrede in Jesus Christus – die Oorwinnaar!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-11-19
Teks:
Johannes 16:16-33
Predikant:
Preek notas:

Wanneer mens sekerheid oor die toekoms het, is die hede ook sinvol - gelaai met moed! Selfs ten spyte van die "moeilik hê" in die wêreld. Ons is immers ook in Christus!

1.   Jesus het oorwin!

  • Christus begelei die dissipels tot ware geloof in Hom ...
    • te midde van die godvyandige wêreld!
  • Hoe? Hy sê: Ek het die wêreld klaar oorwin!
  • Net daarom kán ons moed hou ...

2.   Vind vrede in Hom.

  • Wie in Hom is, sal ware vrede vind.
  • Vrede het twee kante:
    • 'n Nuwe verhouding met God, 'n volkomenheid.
    • 'n Onverstoorbare innerlike rustigheid.
  • Wil jy vandag moed hou, sien dan die wêreld vir wat dit is - 'n verslane vyand ...
    ... én vir Jesus Christus - die Oorwinnaar!

Mag Nagmaal ons dít laat sien!