Back to Top

Hou jou oog op Jesus in die wedloop

Download Audio:

Datum:
2017-11-26
Scripture:
Hebreërs 12:1-3
Speaker:
Sermon Notes:
1.   Ons is besig om in die wedloop te hardloop.
  • God het ons ingeskryf.
  • God is ons afrigter
2.   Die wedloop is veeleisend.
  • Ons kan geestelik moeg word en uitsak.
  • Ons sonde maak die wedloop swaar.
3.   Die toeskouers spoor ons aan.
  • Die toeskouers is die gelowiges wat dit al deur die geloof reggekry het om die wedloop te voltooi.
4.   Hoe kry ons dit reg? Jesus staan by die wenpaal!
  • Hy het nie teruggedeins nie.
  • Hy het die aanslag om tou op te gooi, teengestaan.
  • Hy het deur Sy volmaakte offer aan die kruis, vir ons die oorwinning behaal.
5.   Fokus op Jesus terwyl jy in die wedloop hardloop.
  • Omdat Jesus jou verlos, stop met jou sonde, trek dit soos vuil klere uit en gooi dit weg!
  • Hardloop die wedloop soos die afrigter jou geleer het.
  • Fokus. Bid. Byt vas. Geniet die wedloop!