Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 21 Januarie

Marnitz Van Jaarsveld

Gerhardo Breed

Gerbrand Breed

Sumarie Maritz

Hannatjie Greyling (83)

Maandag, 22 Januarie

Gerhard Combrink

Dinsdag, 23 Januarie

Gert Opperman

Johan Jordaan

Michéle Barker

Charlotte Van Rooyen

Waldi Bührmann

Sannie Malherbe

Woensdag, 24 Januarie

Lunard Roux

Corné Engelbrecht

Annabelle Coetsee

Donderdag, 25 Januarie

Ethan Roos

Rudi Wellmann

André Du Toit

Johan Janse V Rensburg (71)

Mary Ann Billing (72)

Vrydag, 26 Januarie

Zanei Van Der Walt

Martin Luus

Rina Els (71)

Jaco Redgard

Saterdag, 27 Januarie

Mia Louise Du Preez

Lisa Van Der Walt

 

'n Suksesvolle lewe - dankbaarheid teenoor die Here!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-12-03
Teks:
2 Konings 20:1-19 en 2 Kronieke 32:24-33
Predikant:
Preek notas:
Hoe dink jy: was die afgelope jaar 'n suksesvolle een gewees ... vir jou? Waarin word sukses sigbaar - vir die Here ...?

1.   Suksesvol - vol van onsself...?
  • Koning Hiskia pleitend op sy sterfbed - voor die Here...
  • Koning Hiskia ..., genees - voor sy belangrike gaste, nogal uit Babel!
  • Waarvan was sy hart, en lewe vol? En myne en joune?
2.   Suksesvol - vol van dankbaarheid!
  • " God "verlaat" Hiskia om te hoor ... (2 Kron.32:31)
    Hiskia het die gesante te woord gestaan en hulle daarna sy skatkamers gewys ... (2 Kon.20:13)
  • Nog 'n gas besoek Hiskia, die profeet Jesaja, en hy vra:
    Wat het hulle in jou paleis gesien...? (2 Kon.20:15)
Wat laat ons ons gaste sien ...? Dankbaarheid!