Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 April

Anél Snyman

Franske Stenden

Tessa Ehlers

Paul Le Roux

Maandag, 23 April

Juan Roos

Sunelle Bührmann

Marilie Kruger

Hans Marx

Dinsdag, 24 April

Lenee Terblanche

Jackie Snyman

Liza Viljoen

Pieter Pelser

Ralph Wellmann

Woensdag, 25 April

Willem Reyneke

Donderdag, 26 April

Jaco Schutte

Vrydag, 27 April

Nicolene Maree

Karin Olivier

Logan Coetsee

Mark Mac Donnell

Susan Du Plooy

Ina Pillay

Saterdag, 28 April

Frans Kamffer

Karlien Geldenhuys

Willie Steyn

 

Ware Kersfeesvreugde!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-12-10
Teks:
Deuteronomium 14:1-2, 22-29; 16:9-17
Predikant:
Preek notas:

In 'n tyd waarin mens soveel vreugde verwag (Kerstyd), is dit opvallend en ontstellend hoe min mense vreugde beleef

1.   Blydskap - in die Here!

  • Egte Bybelse vreugde is iets anders as plesier!
  • Dit is blydskap in die teenwoordigheid van die Here... (16:11)
  • Hier vind mens die sekerheid:
    • dat ons kinders van God is (14:1)
    • en dat Hy ons bevry het (16:12)
  • Dít leer die doopwater ons ...

2.   Blydskap - die Here in my lewe!

  • Ware blydskap word gesien:
    • nie wanneer ander iets vir my doen nie
    • maar wanneer ek goed doen aan ander!
  • Ware blydskap word beleef:
    • wanneer God se goedheid in my gestalte kry

Vind jy dit moeilik om só vreugde te "doen" ...?