Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 April

Anél Snyman

Franske Stenden

Tessa Ehlers

Paul Le Roux

Maandag, 23 April

Juan Roos

Sunelle Bührmann

Marilie Kruger

Hans Marx

Dinsdag, 24 April

Lenee Terblanche

Jackie Snyman

Liza Viljoen

Pieter Pelser

Ralph Wellmann

Woensdag, 25 April

Willem Reyneke

Donderdag, 26 April

Jaco Schutte

Vrydag, 27 April

Nicolene Maree

Karin Olivier

Logan Coetsee

Mark Mac Donnell

Susan Du Plooy

Ina Pillay

Saterdag, 28 April

Frans Kamffer

Karlien Geldenhuys

Willie Steyn

 

Tussen Kersfees en wederkoms: Versier die leer ons Verlosser.

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-12-10
Teks:
Titus 2
Predikant:
Preek notas:

1.   Versier jou lewe die leer van God, ons Verlosser?

  • Ons gewone lewe van elke dag kan 'n belangrike plek inneem in die verspreiding van die evangelie van Jesus Christus.
  • Dit geld in die lewe van: jonger en ouer mans, jonger en ouer vroue, werknemers en werkgewers.

2.   Daar is 2 verskynings wat versiering van die leer moontlik maak.

  • Die eerste verskyning (v.11) is die verskyning van God se genade wat verlossing bring, die geboorte van Jesus Christus. Dit voed ons op en verander ons lewe. Soos ons verander, raak ons ander aan.
  • Die tweede verskyning (v.13) is weereens die koms van Jesus Christus, Sy wederkoms. Ons leef met verwagting want Jesus sal terugkom. Hierdie verwagting maak my gewone lewe nou 'n appèl op ander.

3.   'n Lewe wat versier, word gekenmerk deur verloëning en ook nuwe verhoudings.

  • Jy distansieer jou van die dinge waarvan God nie die middelpunt is nie. Jy breek dus daarmee.
  • Jou verhoudinge word vernuwe, want jy word gelei om verstandig te wees, selfbeheersing toe te pas en regverdig op te tree.

(Nota: Ds. Joop het saam met Dr. Douw Breed gewerk tydens die voorbereiding van hierdie preek.)