Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Loof die ewige barmhartige God, jou saligmaker!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-12-17
Teks:
Lukas 1:46-56
Predikant:
Preek notas:

Die gedeelte waarna ons vanaand luister staan bekend as die lofsang van Maria. Maria het gehoor sy is as maagd swanger en sy gaan besoek toe haar niggie, Elisabet wat swanger is met Johannes die doper. Ons lees van die Wonder dat Johannes die doper opgespring het in sy ma se moederskoot van blydskap toe hy Maria se stem hoor, hy het toe al geweet hy is in die teenwoordigheid van Sy Here Jesus Christus. Maria Loof die Here in 'n lofsang en dit bring ons by ons teksgedeelte

  • Vandag is 'n dag om die Here te loof, maar wat beteken dit regtig?
  • Maria loof die Here omdat Hy heilig en barmhartig is
  • Christus as ons saligmaker wat God se beloftes in vervulling bring