Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 April

Anél Snyman

Franske Stenden

Tessa Ehlers

Paul Le Roux

Maandag, 23 April

Juan Roos

Sunelle Bührmann

Marilie Kruger

Hans Marx

Dinsdag, 24 April

Lenee Terblanche

Jackie Snyman

Liza Viljoen

Pieter Pelser

Ralph Wellmann

Woensdag, 25 April

Willem Reyneke

Donderdag, 26 April

Jaco Schutte

Vrydag, 27 April

Nicolene Maree

Karin Olivier

Logan Coetsee

Mark Mac Donnell

Susan Du Plooy

Ina Pillay

Saterdag, 28 April

Frans Kamffer

Karlien Geldenhuys

Willie Steyn

 

Sing 'n nuwe aanbiddingslied vir die KONING wat kom ...!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-12-25
Teks:
Psalm 96; Lukas 1:46-47; 67-69; 2:13-20; 27-32; 36-38
Predikant:
Preek notas:

SING 'n NUWE LIED, sing tot eer van die Here! Ons kry hierdie opdrag uit Psalm 96 omdat dit nie altyd vanself kom soos op Kersdag nie. Dalk sukkel jy selfs vandag om die Here te loof en te prys omdat dinge gewoon nie gaan soos dit moet nie, nie reg loop nie.

Luister dan na die opdrag, want dis nie 'n ongemotiveerde opdrag nie. As ons in ons uitdagings eerlik vra: Waarom? Waarom sing? Dan is die Here se antwoord nie, "sommer" nie.

So kom ons luister saam na die psalm en ons vra:

Wie word hier opgeroep om 'n nuwe lied te sing?

  • God se kinders (v 1-3)
  • Alle nasies (v 7-9)
  • Die ganse skepping (v 11-12)

Waartoe word ons opgeroep?

  • Uitbundige, opgewonde, vreugdevolle, lof en aanbidding!

Waarom die oproep?

  • Want die Here is die groot en ontsagwekkende Skepper (v4-6)
  • Want Hy is die KONING wat die laaste sê het (v 10)
  • Want Hy kom om alles wat verkeerd is reg te maak (v 13)