Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 Julie

Su-Ane Van Der Merwe

Gerhard Smit (73)

Dries Du Plessis (79)

Maandag, 23 Julie

Alida Coetzee (79)

Dinsdag, 24 Julie

Gizelle Le Roux

Johannes Kruger

Wynand Van Deventer

Woensdag, 25 Julie

Talihta-Marié Grobler

Jayde Swart

Johan Bredenhann

Rynette Van Der Merwe

Donderdag, 26 Julie

Martin Nienaber

Pieter Van Wyk

Reta De Meyer

Marco Lombaard

Piet Van Rooyen (72)

Vrydag, 27 Julie

Albert Uys

Anri Joubert

Jacques Jooste

Loutjie Coetzee

Christiaan Hattingh

Jan-Rudolph Bührmann

Saterdag, 28 Julie

Ané Le Roux

Quinton Schmidt

Annemarie Van Deventer (75)

 

Bid dat die KONING oor die ganse aarde aanbid en gedien sal word!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-12-31
Teks:
Psalm 72 en Matteus 2:1-12
Predikant:
Preek notas:

 

Met hoeveel erns het jy hiervoor gebid in die jaar wat verby is. Gebid dat al die nasies, al die verskillende groepe in ons land, Jesus sal erken as Koning van Konings.  Kan ons dit meer as 'n nuwejaarsvoorneme maak vandag?

 

Die oproep om 'n biddende Ou-Testamentiese Kerk te wees

God se OT Kerk word opgeroep om te bid dat:

 

 

 

 

  • God se koning se regering sal uitkring tot by die uiteindes van die aarde (v 8)
  • Dat al sy vyande hulle aan hom sal onderwerp (v 9),
  • Dat die konings van die aarde aan hom eer te betoon (v 10)
  • En dat al die nasies hom sal dien (v 11).

 

Wanneer word hierdie gebed verhoor?

As Jesus kom (wyse manne uit die ooste buig en eer Hom – Mat 2)

 

 

 

As Jesus sy Nuwe Testamentiese kerk begin (Jode, Grieke, Romeine aanbid Hom in selfopofferende eenheid – Ef. 2:11-22).

 

Die oproep om 'n biddende Nuwe Testamentiese kerk te wees

Ons as NT kerk is deel van die vervulling van die gebed van die OT Kerk.  Jesus, die Seun van Dawid (Mat 1:1) gee vir ons die belofte en opdrag wat ons biddend moet uitvoer:  “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. 19Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels . . .

So, laat ons bid en so van 2018 'n jaar van gebed maak!