Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 Februarie

Mari-Louise Steyn

Fernanda Wilken

Corné De Villiers

Maandag, 19 Februarie

Ansi Brassington

Marlet Homan

Jean Le Grand

Odette Van Jaarsveld

Peet Viljoen (77)

Dinsdag, 20 Februarie

Lané Floor

Lizé Van Wyk

Anton Du Plessis

Jaco Rohlandt

Douw Buys

Anjanet Kruger

Woensdag, 21 Februarie

Michelle Van Namen

Jan Plug (72)

Donderdag, 22 Februarie

Marié Teichmann

Schalk Homan

Micha'el Homan

Vrydag, 23 Februarie

Hannes Van Biljon

Vera Carstens

Bennie Venter

Jan-Piet Bosman (81)

Saterdag, 24 Februarie

Andri Theunissen

Annamart Coetsee

Cornelia Van Biljon

 

Waagmoed ter wille van Christus.

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-01-21
Teks:
Filippense 1:12-26
Predikant:
Preek notas:
Jou boeie/lyding ter wille van Christus, sterk my vertroue in die Here om al meer te waag om die evangelie vreesloos te verkondig.

1.   Boeie / Gevangenskap / Lyding ter wille van Christus.
  • Paulus se gevangeneskap in Rome.
  • Die dinge in jou lewe wat soos boeie is.
2.   Resultate van Paulus se lyding vir Christus in die gevangenis/wêreld.
  • 9000 soldate by die keiser se gevangenis plus die stad se inwoners weet dat Paulus 'n gevangene ter wille van Christus is (1:13).
  • Jou volharding in beproewinge wys aan die wêreld wie jou Verlosser is.
3.   Resultate van Paulus se lyding vir Christus in die Kerk.
  • Die meeste gelowiges vertrou meer op die Here (1:14).
  • Gelowiges waag al hoe meer om die Woord vreesloos te verkondig en bevorder (1:12,14).
  • Die Heilige Gees en gebede ondersteun jou (1:19).
  • Die lewe is vir ons Christus en sterwe is vir ons wins (1:21).
  • Binne jou geloofsgemeenskap gebruik die Here jou juis in tyd van lyding.