Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 20 Januarie
William Pringle
Retha Van Der Schyff
Aimee Viljoen
Maandag, 21 Januarie
Marnitz Van Jaarsveld
Renier Barnard
Gerhardo Breed
Gerbrand Breed
Sumarie Maritz
Hannatjie Greyling (84)
Dinsdag, 22 Januarie
Gerhard Combrink
Woensdag, 23 Januarie
Gert Opperman
Charlotte Van Rooyen
Waldi Bührmann
Johan Jordaan
Sannie Malherbe
Donderdag, 24 Januarie
Corné Engelbrecht
Annabelle Coetsee
Vrydag, 25 Januarie
Ethan Roos
Rudi Wellmann
Johan Janse V Rensburg (72)
Mary Ann Billing (73)
Saterdag, 26 Januarie
Zanei Van Der Walt
Martin Luus
Rina Els (72)
Jaco Redgard

Jy is lewend gemaak om met die Here te leef!

Download Audio:

Datum:
2018-02-04
Scripture:
Romeine 6:1-23 en HK 33:88-90
Speaker:
Sermon Notes:
Hoekom sukkel ons so om diepte in ons verhouding met die Here te beleef en te behou ...?

1.   Dooies wat lewe ...
  • God se genade in ons redding is oorvloedig (5:20).
  • Maar genade gee nie 'n groenlig om sonde te doen nie.
  • Christene is dood vir die sonde en lewend gemaak
    • saam met Christus!
2.   ... om vir God te leef!
  • En tog doen ons steeds sonde - die moontlike onmoontlikheid!
  • Daarom vra genade daaglikse bekering (HK 33:88-90):
    • 'n aanhoudende afsterwing van die ou mens
    • en 'n opstanding van die nuwe mens
  • Sonder hierdie bekering bly ons in die dood - geestelik moeg en van God verlate...
Lewe met God, vir God ... en leef ewig!