Back to Top

Die Here is getrou! Is jy...?

Download Audio:

Datum:
2018-02-18
Scripture:
1 Samuel 9:26 - 10:8 en 1 Kronieke 10:1-14
Speaker:
Sermon Notes:
Hoe gebeur dit dat mense op die hoogtes van hul geloofslewe begin ... en in die dieptes eindig?

1.   Die ontroue verhouding ...
  • Saul se wonderlike begin: "God is by jou!"
  • En sy tragiese einde: God-verlatenheid...
  • Is dit God se skuld?
  • Nee, dit is sy eie:
    Saul is dood oor die troubreuk wat hy teenoor die Here begaan het ... (vs. 13)
2.   'n Getroue verhouding!
  • God bedoel dit ernstig met ons.
  • Maar eis dat ons in 'n getroue geloofsverhouding met Hom sal bly leef
    • deur na Hom te luister! (vss.13b-14)
Hoe sal ek en jy eindig...?