Back to Top

Tyd om te besluit hoe jy God van vandag af verder gaan dien.

Download Audio:

Datum:
2018-03-11
Scripture:
Josua 24:1-28
Speaker:
Sermon Notes:
1.   Tyd om na te dink en God se seëninge te tel. (1-13)
  • oor God se krag in jou lewe.
  • oor God se teenwoordigheid in jou lewe.
  • Oor God se voorsiening in jou lewe.
2.   Tyd van konfronterende selfondersoek. (14-15)
  • deur God se gebooie en die hele Bybel.
  • deur 'n besluit wat jy moet neem.
  • deur 'n uitdaging.
3.   Tyd van toewyding. (16-28)
  • Openlike verklaring.
  • Neem jou geloof baie ernstig op.
  • Gee mekaar toestemming tot rekenskap.