Back to Top

God maak van 'n aartsskelm 'n aartsvader!

Download Audio:

Datum:
2018-03-18
Scripture:
Genesis 32:22-32
Speaker:
Sermon Notes:
Het jy jou al só vasgeloop teen God..., dat jou totale lewenskoers verander word?

1.   'n Aartsskelm...
  • Dit het gebeur met Jakob...
    • gebore uit gelowige ouers (soos ons)
    • maar 'n aartsskelm!
  • Op hierdie pad loop hy hom vas teen God wat met hom "stoei"...
2. ... word 'n aartsvader gemaak!
  • 'n Worsteling met God:
    • waarin sy naam sy bedrog op die lappe bring
    • waarin God sy Naam verander na Israel:
      "prins van God!"
  • God kom staan soms dwars in jou pad -
    • om vir jou 'n nuwe identiteit te gee!
  • Die doopgeleentheid is 'n teken hiervan!
Leef ek en jy nog met ons nuwe identiteit...?