Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 April

Carina Viljoen

Niel Geldenhuys

Arrie Kruger

Maandag, 16 April

Daniël Viljoen

Francois(Jr) Meiring

Denzel Janse Van Vuuren

Koos Nel

Louis Van Der Walt (73)

Dinsdag, 17 April

Andries Van Der Walt

Leon Meyer

Hanneke Meintjes (80)

Edgar Van Der Spoel

Woensdag, 18 April

Abri Coetsee

Ilze De Vries

Donderdag, 19 April

Daniël Knoester

Ingemari Griffioen

Johan Van Der Wel

Phiané Oosthuizen

Vrydag, 20 April

Anja Du Plessis

Louise Mac Donnell

Joshua Jacobs

Jan-Harm Pretorius

Corlia Saayman

Jade Du Toit

Anneke Steyn

Saterdag, 21 April

Dawie Malan

Xavier Coetsee

 

Christus het die dood ont-magtig!

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-04-08
Teks:
Handelinge 2:22-36
Predikant:
Preek notas:
Dit was immers vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou ... (vs. 24b)
Aangrypende woorde met heer-like betekenis vir ons!


1.   Die mag van die dood ...
  • Die woord "dood" staan vir elke mag wat ons bedreig en magteloos- en bang maak:
    • as grens aan die einde van ons lewe
    • as houvas van die sonde op ons
    • as toestand van hoop-loosheid
    • as ewige oordeel
2.   God se almag - in die opstanding!
  • Deur God se almag laat Hy Jesus opstaan!
    Die dood was nie by magte om Hom te hou nie
  • Die stryd met die dood is gewen!
  • Christus is óók verhoog tot ... tot aan die regterhand van God! (vs. 30, 33)
    • Hy heers oor alle doodsmagte ...
Mag die Here ons daarvan bewaar om die dood nog so magtig te "maak"...