Back to Top

Veiligheid en lewenskoers in die Here se teenwoordigheid!

Download Audio:

Datum:
2018-04-08
Scripture:
Psalm 16 en Handelinge 2:25-32
Speaker:
Sermon Notes:
Is jy vanaand seker dat die Here by jou teenwoordig is - veral wanneer jy jou vasloop teen die doodsheid van die lewe?

1.   ... in die Here se teenwoordigheid
  • Dit is nie 'n onmoontlike droom nie
    • Dawid het bely dit: Ek het die Here altyd voor my
    • Ons kan dit weet, omdat Christus uit die dood uit opgestaan het (Hand.2:25)
  • Ons het die Here Self as "erfdeel" ontvang!
    • God is ons lewe...
2.   Veiligheid en lewenskoers ...
  • 'n Lewe in die Here se teenwoordigheid bring:
    • veiligheid (vs. 9-10)
    • lewenskoers wat keer dat ons "verdwaal" (vs. 7, 11)
  • Hoe gaan ons sy teenwoordigheid bly beleef...?
  • Dan word die lewe word 'n lied! (vs. 7, 9)