Back to Top

Volgeling van Jesus Christus ja, maar hoe volg jy? 2

Download Audio:

Datum:
2018-04-29
Scripture:
Johannes 12:20-29 en Johannes 21:15-25
Speaker:
Sermon Notes:
Ons het twee weke gelede die volgende verkondig:
1.   Volg as herstelde.
2.   Volg, moenie probeer voorloop nie.

Vandag verkondig ons die boodskap aan die hand van die volgende twee punte
3.   Volg in die omstandighede waarin jy nou verkeer.
4.   Volg met insig in God se plan.