Back to Top

Die genadige HERE wat sonde oopvlek!

Download Audio:

Datum:
2018-06-03
Scripture:
Jona 1:1-10; 3:1 - 4:4; 4:10-11
Speaker:
Sermon Notes:
Met hierdie eenvoudige opdrag aan Jona kom ontbloot die Here wat eintlik in Jona en Israel se harte aan die gang was.

Waarom? Wat hy wil in sy genade hê dat hulle hulself moet sien soos hulle regtig is, sodat hulle Hom kon sien soos Hy regtig is!

Hy wil dieselfde met ons doen! So, kom ons delf 'n bietjie dieper:
     Ons harte oopgevlek
     Die soewereine, genadige, opsoekende God geopenbaar!