Back to Top

Hoogmoed kom tot 'n val!

Download Audio:

Datum:
2018-06-10
Scripture:
Jesaja 2:6-22
Speaker:
Sermon Notes:
Wie sy verlede vergeet ..., verloor uiteindelik ook sy toekoms! Omdat jy dink dat die hede van jouself afhang...

1.   Hoogmoed van mense ...
  • Die Here se volk het hulle verlede vergeet ... én wie hulle eintlik is (vs.6).
  • Dit het gelei tot hoogmoed ...  ... vanweë hul wêreldse gesindhede en strewes!
  • Die Bybel noem hoogmoed iemand wat hoë oë het...
2.   ...kom tot 'n val!
  • Net God is ewig verhewe!
  • Eintlik 'n tragiese ironie: mense wat hulself verhoog ..., verloor hul hoogheid by God (vs. 9)!
  • Hoogmoed kom tot 'n val ... op die dag van die Here!
Genadiglik was daar Iemand, wat Homself verneder het, Jesus Christus - sodat ons weer 'n toekoms kan hê!