Back to Top

Jesus kom reinig ons gewetens met sy bloed………. !

Download Audio:

Datum:
2018-06-24
Scripture:
Hebreërs 9:1-14
Speaker:
Sermon Notes:

Stoei jy met jou gewete? Sommige sê, moenie te veel daarvan maak nie. Dis maar deel van die lewe. Leef daarmee saam. Ander sê, bevry jouself deur jou eie waarheid, jou eie morele standaarde te kies. Nie een van die twee planne werk nie. God het 'n beter plan:
Jesus kom reinig ons gewetens met sy bloed sodat ons die lewende God kan dien!

  • Die voorlopige uiterlike reiniging (skoonwas) van ons lywe (v 1-10)
  • Die finale volledige reiniging (skoonwas) van ons menswees (v 11-14)
  • Om die lewende God met 'n rein gewete te dien (v 14)