Back to Top

Die HERE ons Rots is die Regter wat regverdig oordeel, ......

Download Audio:

Datum:
2018-06-24
Scripture:
1 Samuel 18:6-30; Psalm 28
Speaker:
Sermon Notes:
Die HERE ons Rots is die Regter wat regverdig oordeel, vertrou en loof Hom want Hy hoor jou smeekgebede.

Wanneer vriende, familie of kollegas jou in die oë kyk en jou hand skud terwyl hulle agteraf planne maak om jou lewe te verwoes kan ons maklik dink ons is geregverdig om self wraak te neem. Dawid leer ons in Psalm 28 om op daardie oomblikke:
  • ...die HERE ons Rots te vertrou om ons te beskerm en te versorg.
  • ...die HERE ons Rots te vertrou om regverdig te oordeel en te vergoed.
  • ...die HERE ons Rots te vertrou om ons gebede te verhoor en Hom te loof vir Sy versorging.