Back to Top

... jou naam staan in Jesus se testament!

Download Audio:

Datum:
2018-07-01
Scripture:
Hebreers 9:15-28
Speaker:
Sermon Notes:
Geloofsekerheid! Het jy geloofsekerheid? Ons almal het al deur tye gegaan van twyfel het ons nie? Dis veral as dinge moeilik gaan dat ons hieroor begin vrae vra of nie? Dis dan wat ons nodig het om die boodskap uit Hebreërs 9:15-28 te hoor:
Gryp hoopvol seker vas aan jou ewige erfenis want jou naam staan in Jesus se testament!


Weet jy hoe om vas te gryp? Dis wat die Heilige Gees vir ons wil kom wys terwyl hy ons oortuig:
     dat Jesus die bemiddelaar is van 'n nuwe, 'n beter testament wat vir ons die belofte van 'n ewige erfenis inhou (v 15).
     dat Jesus moes dood gaan en sy bloed moes vloei om hierdie testament te bekragtig (16-22)
     en hoe doeltreffend Jesus se bemiddelaars werk was en is (23-28)