Back to Top

Bid so vir mekaar dat God die eer sal kry.

Download Audio:

Datum:
2018-07-01
Scripture:
Efesiƫrs 3:14 - 21
Speaker:
Sermon Notes:
  1. Hy gee ons die krag om innerlik sterk te kan wees
    In 'n ontwortelde samelewing bid ons dat Christus ons vas sal laat staan.
  2. Hy laat ons saam met ander begryp wat liefde is
    Jesus is die liefde van God wat mens geword het .
  3. Hy doen meer as wat ons gedink het om te vra
    Ons gebede is erkenning van sy genade.