Back to Top

God skakel jou in Sy plan in! Is jy bruikbaar?

Download Audio:

Datum:
2018-07-08
Scripture:
Eksodus 2:1-22
Speaker:
Sermon Notes:

In 'n geskiedenis waarin 'n klomp naamloses optree, staan een naam uit - dié van Moses! Duidelik wil dit sê dat God mense gebruik vir die uitvoering van sy plan op aarde!

1.   God gebruik mense.

  • In Moses se opvoeding sien ons hoe God gewone mense kies en toerus vir 'n taak!
  • Ons sien dit met Christus - as Hy sy dissipels roep!
  • En nog duideliker met Pinkster - as die Heilige Gees op al die gelowiges uitgestort word.
  • God wil jou ook gebruik ...

2.   Bruikbare mense?

  • Ons sien egter hoedat Moses God se plan met hom verydel - toe hy die Egiptenaar doodslaan ...
  • Wat het hom besiel?
  • Die geskiedenis eindig met Moses in Midian - 'n begaafde, maar verloopte dienaar?

Sit ek en jy in Midian?