Back to Top

God se reddingsplan gaan aan – en jy gaan saam!

Download Audio:

Datum:
2018-07-15
Scripture:
Eksodus 3:1-4:18
Speaker:
Sermon Notes:
Dit bly aangrypend om te lees hoe dat die Here 'n mens uit die niet roep en oorweldig met sy reddingsplan vir die wêreld!

1.   Die Here se reddingsplan gaan aan...
  • Die Here loop Moses agterna - tot in Midian, nadat hy Sy plan skynbaar verongeluk het.
  • Moses sien 'n vreemde verskynsel wat hom weer laat kyk.
  • God verskyn aan Moses en roep hom vir sy reddingsplan!
2.   ... en jy gaan saam!
  • Tipies mens probeer Moses vier keer om van dié roeping weg te kom:
    • Wie is ek... (3:11)
    • Hoe moet ek antwoord as hulle vra: "Wat is sy Naam" (3:12)
    • Sê nou die Israeliete glo my nie... (4:1)
    • Ek kan nie goed praat nie (4:11)
  • Die Here oortuig hom ... en belowe om saam te gaan!
Hierop sê Moses vir sy skoonpa:
Ek wil teruggaan na my mense toe in Egipte... (4:18)