Back to Top

……………., word ons aangespoor om eensgesind en nederig te leef!

Download Audio:

Datum:
2018-07-15
Scripture:
Filippense 1:27-2:11
Speaker:
Sermon Notes:

Ons leef in 'n kultuur wat hoogs op 'n suksesvolle lewe gestel is. Elkeen wil die beste wees en in die proses leef ons soms verby mekaar of maak mekaar seer sodat ons die beste kan wees. Ons sien hierdie gedrag ook in die kerk waar daar hewige meningsverskille kan wees wanneer ons ons eie belange wil bevorder.

Die Bybel leer ons wat dit is om waarlik n suksesvolle lewe te lei.

  1. Leef in ooreenstemming met die evangelie van Jesus Christus.
  2. Hierdie lewenswandel lei ons tot eensgesindheid
  3. Hierdie lewenswandel lei ons tot nederigheid