Back to Top

God se oorlog - daag net op!

Download Audio:

Datum:
2018-07-29
Scripture:
2 Kronieke 2:1-31
Speaker:
Sermon Notes:
  • Krisis!
  • Reaksie op die krisis : erken jou eie onvermoĆ«.
  • Bid in die krisis : maak staat op God se beloftes.
  • Wie se saak is die krisis? dit is eerstens God se saak!
    • Doen afstand van jou eie verantwoordelikheid om die krisis te oorwin.
  • God se opdrag in die krisis: daag op!
    • gehoorsaam onvoorwaardelik
  • In die krisis: loof God vir die oorwinning wat Hy gaan gee.
  • Resultaat: sien God se oorwinning.
  • Loof die Here vir die oorwinning wat Hy gegee het en bly gehoorsaam.