Die God van waarheid soek net die waarheid.
Download Audio:
Datum:
2018-08-05
Scripture:
Handelinge 5: 1 - 11
Speaker:
Sermon Notes:
Hartseergebeure met Ananias en Saffira.
Die God van liefde gee elke gebod vanuit omgee liefde vir ons.
Leuens skaad die eer van God Drie-Enig.
- Was dit nie darem net te erg en drasties nie.
- Hier moet ons versigtig bly vir emosionele denke.
- Besef die leuen is eintlik die oorsaak van alle ellende oor die eeue heen.
Die God van liefde gee elke gebod vanuit omgee liefde vir ons.
- God weet waarom hy dit gee en ons mag nie afskaal nie.
- Leuens kom van satan en het net ten doel om af te breek.
- Sien daarom gebeure teen agtergrond van die jong groep gelowiges.
Leuens skaad die eer van God Drie-Enig.
- Hulle praat wel met Petrus en die ander, maar lieg vir God en die Gees.
- Kan mense om die bos lei, maar God nie.
- Toets jouself aan 'n paar sake.
- Het die noodleuen 'n plek?