Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Moordenaars wat lewensredders word.

Download Audio:

Datum:
2018-08-19
Scripture:
Eksodus 20:2, 13; Lukas 22:47 - 23:25 en HK 40
Speaker:
Sermon Notes:
Moord. Dis hartseer om te sê, maar dis nie meer vir ons as Suid-Afrikaners iets wat ons skok nie. Dit word byna alledaags.

En juis dit maak hierdie belydenis op grond van God se Woord wat ons vanaand oordink so belangrik.

Juis omdat ons in so 'n stukkende wêreld leef het ons nodig om mekaar te herinner aan


  • Die lewegewende God se hart en plan vir sy skepping
  • Hoe ons harte is as ons oorgelaat word aan onsself: Opstanding en Moorddadig
  • Hoe moordenaars lewensredders kan word