Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

...... ek moet my liggaam as tempel van die Heilige Gees oppas.


Datum:
2018-08-26
Scripture:
1 Korintiërs. 6:12-20 en HKS 41
Speaker:
Sermon Notes:

Die 7de gebod is: "Jy mag nie egbreuk pleeg nie."

  • Die Kategismus verklaar dit so: 'dit is God se wil dat die mens binne en buite die huwelik kuis moet lewe'.
  • Waar het dinge verkeerd geloop?.
  • Wat is onkuisheid?
  • Is Jesus Christus in jou lewe, verhoudinge of huwelik, Koning?
  • Jou liggaam is die tempel van die Heilige Gees.

Wanneer ons egbreuk pleeg, wat dan?

  • Die Heilige Gees lei ons om dit aan God te bely
  • God die Vader verwyder ook hierdie sonde om Christus ontwil.
  • Die gevolg is dat jy alle pornografie in jou besit, vernietig.
  • Die gevolg is dat jy die ongeoorloofde verhouding beëindig.
  • Die Heilige Gees maak jou skoon.