… om tot 'n diepe(r) verhouding met die Here te kom!
Download Audio:
Datum:
2018-09-02
Scripture:
Eksodus 15:22 - 16:21
Speaker:
Sermon Notes:
Ons weet van woestyne en woestyne-tye (figuurlik) is vir ons bekend. Maar is dit regtig nodig ...?
1. Die Here lei ons die woestyn in...
1. Die Here lei ons die woestyn in...
- Die Here se volk word (onverwags) woestyn toe gevat.
- En boonop - deur die Here Self daarheen gelei (13:18)
- Woestyne is 'n plek van onbering, skaarste en swaarkry!
- Daarom die verwyt: As ons maar liewer in Egipte omgekom het... terwyl ons by die vleispotte kon sit... (16:3)
- Woestyne is 'n plek:
- van stroping (van valse sekuriteite)
- van versorging (water en manna en kwartels)
- van waarheid oor God (16:6, 7a)